Opstel 1 - Ek sal dit nooit vergeet nie!
Die aand het uiteindelik aangebreek. 150 Gray House seuns staan en wag vir die tyd wanneer dit ons beurt is.
My hart klop so hard dat dit amper uit my borskas uit val. Ek kan almal se gesigte sien en ek sien hoe meeste mense die selfde as ek voel.
Bzzt!
"Daar is die buzzer," se ek, en ons begin na die konsertsaal toe stap, en my hart klop nog harder in my borskas.
Ek stap buitentoe en sien al die mense. 1500 mense sit en kyk aandagtig na ons. Toe ons beging sing het, kon ek dit nie glo nie. Dit was die beste wat ons al ooit geklink het, en almal gaan mal.
Net daarna, stap Mnr Mitchell uit om die uitslae te gee, en my hart staan still...
"In die Derde plek is... Birt!"
My hart klop nog vinniger..
"En die venners van die 2016 Bishops Eistedfodd is..."
"Gray House!"
Ons gaan almal tekere. Dit was die beste gevoel van my lewe en ek sal dit nooit vergeet nie.
Ongoing of the opstel?
ReplyDelete