Opstel 3 - My Verjaarsdag

Ek kan dit nie glo nieEk het vanoggend wakker gespring en blitzvinnig aangetrek en ondertoe gehardloop. 

Vandag is my vyftiende verjaarsdag en ek was baie opgewonde, maar daar was n' klein proebleem. Toe ek by die etenstafel gekom het, het amlam net soos gewoonlik daar gesit en eet. 

Miskien beplan hulle om my in die kar te veras, so ek het maar saam gespeel. Ek het my gewone koffie en eiers vir ontbyt gehad en toe gaan klim ek in die kar. 

Ek hoop hulle het die skaatsplank gekry waarvoor ek gevra het, of dalk gee hulle vir my 'n bietjie geld sodat ek die skaatsplank kan koop en 'n bietjie kan hoe vir spaar. 

Maar toe gebeur niks. My ma het my by die skool af 

Comments

Popular posts from this blog

Opstel 1 - Ek sal dit nooit vergeet nie!

Opstel 4 - Oefening is belangerik