Posts

Showing posts from July, 2017

Opstel 3 - My Verjaarsdag

Ek   kan   dit   nie   glo   nie !  Ek  het  vanoggend   wakker   gespring   en   blitzvinnig   aangetrek   en   ondertoe   gehardloop .   Vandag is my vyftiende verjaarsdag en ek was baie opgewonde, maar daar was n' klein proebleem. Toe ek by die etenstafel gekom het, het amlam net soos gewoonlik daar gesit en eet.   Miskien beplan hulle om my in die kar te veras, so ek het maar saam gespeel. Ek het my gewone koffie en eiers vir ontbyt gehad en toe gaan klim ek in die kar.   Ek hoop hulle het die skaatsplank gekry waarvoor ek gevra het, of dalk gee hulle vir my 'n bietjie geld sodat ek die skaatsplank kan koop en 'n bietjie kan hoe vir spaar.   Maar toe gebeur niks. My ma het my by die skool af  

Opstel 4 - Oefening is belangerik

Oefening is een van die grootste dele van meeste mense se lewes,  omdst  daar baie meer voordele is as nadele.   Die eerste voordeel, is dat 'n mens moet oefen om gesond en fiks te bly. Jy kan nie heel dag sit en TV kyk nie, en verwag dat jy fikser sal raak. Ek se nie mens moet elke dag oefen nie, maar twee of drie keer 'n week sal min of meer reg wees.   Die tweede Voordeel is dat 'n mens sy/haar spiere kan opbou. Almal weet dat meeste meisies hou meer van seuns met goeie lywe, maar dit is moeilik, en jy moet jy skouer aan die wiel sit as jy dit wil reg kry.   Die derde voordeel, is dat 'n mens deur oefening vriende kan maak. Dalk speel jy en hy/sy die selfde sport, of dalk doen julle  gym  op die selfde tyd.  Watookal  dit is, sal dit baie goed wees omdat jy dan iemand het wat jou met die oefening kan help.   Ongelukkig is daar 'n paar nadele met oefening.   Die grootste een is dat dit nog...

Opstel 2 - Die tonneltoere

" Drip ,  drip ,  drip ..."   Klein waterdruppeltjies val van die tonnel se dak af   " Drip ,  drip ,  drip ..."   Dit voel asof die tonnel se mure nader na my toe kom, om my te  proebeer  versmoor.       " Drip ,  drip ...  drip ..."   My kop gaan tekere, "Hoekom het ek die uitstappie gekies? Hoekom het ek nie akwarium toe gegaan nie?", ek was verskriklik senuweeagtig.   " Drip ,  drip ...  drip ..."   My  flitsligie  laat die klam mure skyn.   " Drip ...  drip ...  drip ..."   Ek kan my vriende hoor fluister in die volgende tonnel, maar ek kan nie beweeg nie. Ek is doodbang.   " Drip ...  drip ...  drip ..."   Die mure beweeg al hoe nader aan my.   " Drip ...  drip ... "   Die rotse in die tonnel se skerp punte en klein gaa...

Opstel 1 - Ek sal dit nooit vergeet nie!

Die aand het uiteindelik aangebreek. 150 Gray House seuns staan en wag vir die tyd wanneer dit ons beurt is.    My hart klop so hard dat dit amper uit my borskas uit val.  Ek kan almal se gesigte sien  en ek sien hoe meeste mense  die selfde  as ek voel.   Bzzt !   "Daar is die  buzzer ,"  se  ek, en ons begin na die konsertsaal toe stap, en my hart klop nog harder in my borskas.   Ek stap buitentoe en sien al die mense. 1500 mense sit en kyk aandagtig na ons. Toe ons  beging  sing het, kon ek dit nie glo nie. Dit was die beste wat ons al ooit geklink het, en almal gaan  mal.   Net daarna, stap Mnr Mitchell uit om die uitslae te gee, en my hart staan  still ...   "In die Derde plek is... Birt!"   My hart klop nog vinniger..   "En die  venners  van die 2016  Bishops   Eistedfodd  is..."   ...